Showing posts with label wedding. Show all posts
Showing posts with label wedding. Show all posts

Wednesday, December 13, 2006

Uitnodigings

Baie dankie vir 'n vriendelike vreemdeling by die naam Elize, sy het my goedgunstiglik uitgehelp met bewoording vir my uitnodigings!!! Jy sal my nie glo nie, maar ek het die net vrot gesoek vir informele maar nie "platvloerse" bewoording, NIKS!!! Dis skandelik, Afrikaanse webwerwe, WAT GAAN AAN???? Elize, jy's 'n skattebol, as ek weer vashak email ek jou dadelik!! xxx