Wednesday, December 13, 2006

Uitnodigings

Baie dankie vir 'n vriendelike vreemdeling by die naam Elize, sy het my goedgunstiglik uitgehelp met bewoording vir my uitnodigings!!! Jy sal my nie glo nie, maar ek het die net vrot gesoek vir informele maar nie "platvloerse" bewoording, NIKS!!! Dis skandelik, Afrikaanse webwerwe, WAT GAAN AAN???? Elize, jy's 'n skattebol, as ek weer vashak email ek jou dadelik!! xxx

9 comments:

Poppins said...

Dis 'n groot plesier!
Merry Xmas!!

Unknown said...

HI ek het gewonder of iemand my ook dalk kan help met die afrikaanse bewoording vir troukaartjies. As iemand dalk 'n paar voorbeelde het waarna 'n mens kan kyk of my kan verwys na iemand toe sal ek dit baie waardeur. My suster trou en sy is 'n moeilike mens om tevrede te stel. So ek wil graag vir haar so veel as moontlike voorbeelde gee sodat sy self kan kies waarvan sy hou.
GROOT ASSEBLIEF

Monique said...

Hallo Annamarie

Het iemand gereageer op jou Afrikaans bewoording versoek?
Ek is self ook op soek na afrikaanse bewoording en die samples op die internet is te formeel. Ek oorweeg dit al om die kaartjies in Engels uit te stuur.
Ek hoop jy kan help.

Totsiens.
Monique

Ilsè said...

Hi
Kan iemand my dalk help met afrikaanse bewoording vir troukaartjies. Was al op 'n paar webtuistes en kry nerens iets nie. As iemand dalk 'n paar voorbeelde het waarna ek kan kyk of my kan verwys na iemand, sal ek dit baie wardeur. GROOT ASSEBLIEF!

Unknown said...

Hi, ek is dringend opsoek na oulike bewoording vir my troukaartjies. ek moet dit in afrikaans doen en sukkle bietjie omdat ek Engels is.

kan iemand my asb. hulp!!!

Dankie

Monique

montowork@gmail.com

Unknown said...

Hi ek is ook op soek na afrikaanse bewoording vir my troukaartjies, kan iemand asb help

Dankie
Lena Marie Klopper

. said...

Hi daar,

Ek trou oor 3 maande en moet nou my bewoording vir my trou uitnodigings vir die "stationary company" deurgee, maar ek sukkel. Is daar dalk iemand wat my kan verwys na 'n webtuiste of 'n persoon of selfs net iemand wat baie kreatief is en my kan help. Ons trou op 'n plaas naby die see en my aanstaande man is 'n vreeslike "grapjas", so iets te formeel sal glad nie by ons en ons troue pas nie.

Kan iemand my help ASSEBLIEF!!!

Dankie

Unknown said...

Hi almal

Ek besef dit is jare later van die eerste post, maar soos almal hier het ek myself al dood gesoek na afrikaanse bewoording vir ons trou kaartjies wat nie klink soos 'n aankondiging vir 'n begrafnis nie.

as enige iemand my kan help - ek sal jou ewig dankbaar wees .

Jean-mari
jean-marir@atns.co.za

Unknown said...

Hi... as iemand kan help met bewoording dis ons alby se tweede troue en ja die ou mense is al reeds up in arms...... jy mag nie dit en jy mag nie dat.... ek en my verloofde hou n niks fancy bring en braai 80 troue.... help asb met bewoording....